Kairos Stigting

U HULP KAN DIE VERSKIL MAAK 040852-NWO en Art 18a OWO

Friday, 16 September 2011

Huweliksbevestiger

Ek is 'n geregistreerde huweliksbevestiger en beskikbaar om huwelike te bevestig in Pretoria en te registreer by binnelandse sake. Kliek hier vir inligting
Posted by Anton van der Riet at 07:46
Labels: huwelik, huweliksbevestiger, trou, troue

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Perseel benodig

Ons benodig baie dringend 'n perseel wat ons kan gebruik om meubels te stoor en om restourasie werk te doen vir 'n werkskeppings projek.

SKOKFEITE

LEES VERDER OP DIE BLAD OOR SKOK FEITE.
STATISTIEKE WAT U HARE SAL LAAT OPSTAAN !

NUUS BRIEF

WIL U GRAAG ONS MAANDELIKSE NUUS BRIEF ONTVANG, VRA DIT NOU HIER AAN; EPOS: kairos@fcca-int.com

VERMINDER BELASTING

JA, U KAN U BELASBARE INKOMSTE VERMINDER DEUR AAN DIE KAIROS STIGTING 'N DONASIE TE GEE

ONS VERSKAF AAN U 'N BELASTING KWITANSIE OM SAAM MET U OPGAWE IN TE DIEN.


U KAN TOT 5% VAN U VOORBELASTE INKOMSTE AFTREK VIR BELASTING.

visitors

invisible hit counter

HELP ! HELP !

Help ons Asseblief met Donasies om werkskepping te bevorder.
SNAPSCAN VIR DONASIES

HELP TOG ASSEBLIEF !

Wil u nie asseblief oorweeg om ons te help nie ? ons benodig 1000 mense om op 'n maandelikse aftrek order R 150.00 bydra te maak. Kontak van u vriende en familie.

Help ons asseblief om ander te help wat in baie groot nood verkeer.

Donasies kan met SNAPSCAN gedoen word op ons blad

BETREKKING BESKIKBAAR ! !

ONS HET 'N VAKATURES WAT BAIE DRINGEND GEVUL MOET WORD. DIT IS VIR FONDSINSAMELLAARS.
HIERDIE IS SLEGS OP 'N KOMMISIE BASIS. HIERDIE POSISIES IS VIR PERSONE WAT 'N PASSIE VIR ARMMOEDE, VROUE, KINDERS, WERKLOSES EN DAKLOSE MENSE HET.

SKALKEL ASB: 0828573773 VIR 'N ONDERHOUD.

KONTAK ONS !

Tel: 0828573773

Faks: 0864435168

epos:
kairos@fcca-int.com

Blog Archive

  • December (1)
  • October (1)
  • September (5)
  • January (1)

ONS HET BAIE DRINGEND HULP NODIG . . . . . . . . ! ! !.

Om grond in die hande te kry om behuising op te rig en werkswinkels vir werksskepping en vaardigheids opleiding.
Ons wil ook ‘n kleuter en naskool sentrum inrig vir werklose mense. Daar is ook ‘n behoefte aan ‘n kliniek wat basiese mediese hulp kan aanbied.
As u van iemand weet wat ‘n klein plasie buite Pretoria aan ons wil skenk vir hierdie doel, kontak ons dadelik, groot asseblief.
Moontlik wil iemand vir ons fondse skenk om grond aan te koop.



SKOK FEITE - ! !

Die toename in werkloosheid is skrikwekkend. In 1994 was daar 42 000 en teen 2005 was dit 107 000.
Volgens die dept van statistiek van Suid Afrika is die jongste syfers, 2008 tans 990 000 werklose wittes.
As daar in ag geneem word dat daar tussen 18 000 en 19 000 gesinne ter sprake is, kan die gevolgtrekking gemaak word dat 50 000 of selfs meer kinders deur hierdie omstandigehede geraak word.

Is Daar hoop . . . .? Wie is bereid om te HELP ! ! IS their hope - Who will help ! !

Is Daar hoop . . . .? Wie is bereid om te HELP ! !      IS their hope - Who will help ! !
Foto: Solidariteit

Help ons. . . .om ons self te help . . ! ASSEBLIEF ! ! ! Please help us - to help ourselves ! !

Help ons. . . .om ons self te help . . !  ASSEBLIEF ! ! !   Please help us -  to help ourselves ! !
Foto: Solidariteit

Waarna Toe . . .! Nêrens as iemand nie help nie ! ! Where to know - if sombody don't help ! !

Waarna Toe . . .!  Nêrens as iemand nie help nie ! !   Where to know - if sombody don't help ! !
Foto: Solidariteit

KAN U HELP ASSEBLIEF !

KAN U HELP ASSEBLIEF !

BEPLANDE DIENSTE

ONS WIL GRAAG DIE VOLGENDE DIENSTE MOONTLIK MAAK IN DIE TOEKOMS.

VOLWASSE ONDERRIG.
Ons wil graag volwasse opleiding aanbied vir werklose volwassenes met die doel om die geleentheid te kan hê om werk te kan kry of werk te kan skep. Opleiding in besigheids vernuf asook rekenaar gelettertheid sal dan aangebied word. Loopbaan ontwikkeling is van kardinale belang en sal aan gebied wrod met die doel vir verdere opleiding by geregistreerde instansies.
KINDER ONDERRIG

Kairos wil ook baie graag 'n kleuterskool en naskool geriewe daar stel vir die minderbevoorregte kinders om hulle voor te berei op skool en dan ook die na skool te help waar moontlik. Voedsame etes kan dan ook voorsien word en vakansie projekte kan daar gestel word. Geestelike opvoedings projekte kan ook geloods word.
GEMEENSKAPS ONTWIKKELING

Die inwerkingstelling van ouer en kind begeleidings progamme. Progamme vir huweliks berading en familie beplanning met groeps besprekings oor lewensvaardighede en Bybel studie projekte sal deel uitmaak van gemeenskaps ontwikkeling. Ons wil ook graag besprekings hou ten op sigte van goeie persoonlike higiëne en inligting oor HIV infeksies. Kerk dienste sal gehou word om mense se gees en moraal op te bou en te ontwikkel en sal weekliks gehou word.
ARMMOEDE VERLIGTING


Kairos wil graag ontwikkelings en welsyns programme soos bv. Voedsame voedings projekte, rehabilitasie, versorging en berading, klere bank, toilet benodighede soos seep, tandepaste, meubels, kombuis benoghede en items vir persoonlike higiëne beskikbaar stel. Kairos wil ook graag vervoer beskikbaar stel om mense by hospitale en ander noodsaaklike plekke te kry. Ons moet ook skenkings en items by skenkers gaan afhaal en dan is vervoer ook absoluut noodsaaklik. Dus is daar ook 'n behoefte vir 'n klein trokkie en ook 'n klein bussie.
BASIES GESONDHEIDSORG

Kairos wil ook graag basies gesondheid sorg beskikbaar stel in die vorm van kliniek dienste, waarvoor daar 'n suster benodig word wat betaal moet word. Dienste van mediese dokters en medisyne wat gratis beskikbaar gestel word vir mense in nood. Sielkundige dienste en arbeids terapie waar benodig. Die dienste van oogkundiges en tandheelkundiges sal waar moontlik beskikbaar wees. Terapeutiese dienste vir kinders met emosionele, gedrags en leer probleme.
WERKSKEPPINGS PROJEKTE

Kairos wil graag 'n groente tuin projek begin wat die sentrum kan verskaf van groente. Basies vaardighede vir werklose mense aanbied. Werkskepings projekte soos bv. sweiswerk, meubel en hushoudelike toestel hertselwerk, naaldwerk projekte, was en stryk geriewe, houtwerk en selfs motorherstelwerk. Kairos se doelwit is om mense te leer om hul self te help en dat hulle ook hul eie klein besigheid te kan begin en hulle te leer hoe om dit te bestuur asook met die nodige te voorsien.
WAT DOEN ONS

Kairos kan op hierdie staduim net hulp verleen as daar skenkings inkom. Dit is op die oomblik net wat ons nou en dan ontvang en ook klere. Kos pakkies word van tyd tot tyd aan mense beskikbaar gestel. Ons het 'n geweldige te kort aan voedsel en basies benodighede.

FONDSE

Spr. 11:24 " Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm word."
BORGE
Dit is slegs deur borge wat maandeliks bydra, wat ons die volgende uitgawes sal kan betaal;
1. Salarisse van onderwysers en 'n suster
2. Konsultasie fooie waar nodig
3. Maatskaplike werkers
4. Voeding skemas
5. Kospakkies soos benodig
6. Vakansie proSkryfbehoeftesStationary
8. Naskool sentrum
9. Finansiële bystand waar nodig
10. Mediese dienste soos benodig
Kairos ontwikkelings projekte stigting is 'n nie wisgewende welsyns organisasie wat onafhanklik funsioneer sonder enige finansiële byastand en ondersteuning van die regering. Kairos wil die rol vervul waar dienste van die kindersorg en welsyn, gesondheid sorg, onderwys en werkskepping al hoe meer begin ontbreek. Kairos moet sy eie fondse genereer deur middel van projekte, borge, donasies en fondsinsameling projekte.

Fil.2:4 "Welsyn is 'n liefdes daad en ons moet nie net na ons self omsien nie, maar ook die nood van ander"

1Kor13:3 "Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om my daarop te kan beroem, maar het geen liefde nie, baat dit my niks."

ONS HET ALMAL VAN U SE HULP NODIG

Ons het al almal die volgende op een of ander staduim in ons lewe gehoor. Baie het dalk gedink dat dit net nog 'n spreekwoord was, maar dit is nie, dit is deur Jesus aan die dissipels gesê in ;
Luk. 6:31" En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen"

U donasie tot die organisasie sal dit moontlik maak om 'n verskil in 'n persoon se lewe te maak wat in groot nood verkeer. Dit sal die geleentheid bied om weer 'n persoon se selfrespek en menswaardigheid te help skep. Dit kan help om 'n kind te voed en te bemagtig. U bydra kan dit moontlik maak om iemand 'n nuwe vaardighied aan te leer en om deel te wees om iemand van werk te voorsien. U donasie kan weer 'n familie help om 'n veilige tuiste te wees vir die vrou en kiners. U donasie kan die verskil maak. Moet asb nie dink iemand anders kan of gaan dit doen nie. Doen u dit nou, asseblief.
GEBOU EN PERSEEL

Ons het baie dringend 'n perseel nodig vanwaar ons die werkskeppings projek kan implimenteer. As u kan help of weet van iemand wat kan help, skakel ons dadelik.

DONASIES

Kairos stigting is totaal afhanklik van donasie en borge.
Ons het almal van u nodig. Mense en besighede kan van hul belasting kortting kry vir hul finansiëele bydra. Ons reik 'n artikel 18a kwitansie uit wat by u belasting aan geheg word. Ons is 'n wettig geregistreerde welsyns organisasie.

HELP ONS GROOT ASSEBLIEF, U KAN HELP OM DIE VERSKIL TE MAAK.