Showing posts with label news. Show all posts
Showing posts with label news. Show all posts

Monday, 12 September 2011

DRINGENDE NUUS !

Ons benodig baie dringend voedsel pakkies en ander benodighede soos tandepasta, gesigseep, poeierseep, onderarm aanrol, lekkerruik spuitgoed vir mans en dames, toiletpapier, waslappe, handdoeke, besems, vadoeke, koppies en pierings, borde, en ander breekgoed, lakens, komberse, kussings, kombuis toerusting, skooltasse vir kinders, beddens, stoele, wasmasjiene, yskaste, klere.

Enige iets is welkom om minderbevoorregte mense mee te help.